AKASIA DAWN 2 DUSK 12 HOUR CIRCUIT RACE
Die ‘AKASIA DAWN 2 DUSK' wedloop vind plaas op Saterdag 30 Augustus 2008, by Hoërskool Akasia. Die organisasie hieraan verbonde is minder omvangryk, daarom word klublede wel toegelaat om aan hierdie wedloop deel.
Ons het egter steeds ‘n hele aantal mense nodig om te help en daarom doen ons ook hier ‘n beroep ons ons lede se lojaliteit en ondersteuning.
Om meer inligting en inskrywingsvorms te kry oor die Akasia Dawn2Dusk 12 ure wedloop, besoek... www.dawn2dusk.run4life.co.za
Bel asb vir Gerrie Strydom (082 940 5453) en Paul Ferreira (082 823 5159) en bied jou hulp aan. |