TYDTOETSE
Tydtoetse vir 2008 begin weer 8 Januarie 20078, ELKE Dinsdag tot en met COMRADES en dan weer elke alternatiewe Dinsdag, NA DIE COMRADES
Tydtoetse oor 4km en 8km word elke Dinsdagmiddag by die Akasia Gholfklub aangebied. Die tye is as volg:
Somer (01 Sep tot 30 Apr) 17h30
Winter (01 Mei tot 30 Aug) 17h15
Alle klublede se tye word aangeteken en sal as deel van die klubstatistieke beskikbaar wees. |