|
KLUBKLERE
Alle klublede word versoek om amptelike Akasia klubklere te dra tydens wedlope. Dit sluit die frokkie/toppie in, sowel as enige koningsblou hardloopbroekie.. Benewens die amptelike hardloopdrag, is daar ook ander amptelike klubklere beskikbaar, bv gholfhempies en windbaadjies(op bestelling).
JP Pieterse (082 778 4293) is verantwoordelik vir die verskaffing van klubklere. Die volgende reëlings sal van toepassing wees as lede nuwe klubklere wil bekom:

|
Vir die duur van Januarie tot en met middel Februarie 2010 sal die klubklere ook by Akasia Gholfklub beskikbaar wees op dieselfde dae en tye wat registrasie plaasvind. (val saam met ons tydtoetse)
|

|
Vanaf 15 Februarie 2010 moet JP self gekontak word en moet ‘n afspraak met haar gemaak word.
|
Pryse (kan verander sodra die nuwe voorraad aangekoop word)
| Item |
Koste |
| Konings blou Broekie |
Geen voorraad |
| Akasia frokkies - Vrouens en Mans |
R 110.00 |
| Akasia - crop toppies |
R 140.00 |
| Wind breker |
Koste word bepaal by bestelling |
| Sweetpak broek - pas by baadjie |
R100 |
| Akasia Golfhempde |
R110 |
|